Die rooitapyt by die 12de Huisgenoot Tempo-toekennings by Emperors Palace in Johannesburg het Dinsdagaand behoorlik geskitter.
Dié geleentheid is byna deur elke kunstenaar in die vermaaklikheidsbedryf bygewoon.
Maroela Media het ook vroeër berig oor al die wenners by dié toekennings (nog foto’s van die geleentheid volg onderaan die video).
Bekendes soos Leandie du Randt, Laurika Rauch, Elvis Blue, Franci Swanepoel en Donnalee Roberts het met Maroela gesels oor hul toekennings:
wanneer trou Ivan en Donnalee? weet iemand?
Ag nee Nadine, jou uitrusting stel my teleur!
Nadia jy lyk asemrowend mooi