Ek skyn (heilig)

Fokofpolisiekar. Foto: rhythmrecords.wordpress.com

Hierdie is een van Fokofpolisiekar se bekendste treffers wat die top 10 gehaal het in die raserige kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

WAARSKUWING: Hierdie video kan kras lirieke en foto’s of beeldmateriaal bevat wat nie vir sensitiewe kykers of kinders bedoel is nie. Maroela Media aanvaar nie verantwoordelikheid vir die inhoud van die video nie en onderskryf ook nie noodwendig die siening van die kunstenaar of lirieke van die betrokke lied nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.