Foto’s: Akteurs kuier by ‘Racheltjie de Beer’-première

Maroela Media het Donderdagaand ʼn eksklusiewe vertoning van die langverwagte nuwe rolprent, Die verhaal van Racheltjie de Beer, aangebied in die Parkview-winkelsentrum se Nu Metro in Moreletapark, Pretoria.

Meer as 300 mense het dié geleentheid bygewoon om dié historiese verhaal vir die eerste keer op die silwerdoek te sien.

Die sterre van die rolprent, Zonika de Vries (Racheltjie), Johannes Jordaan (Jamie), Antoinette Louw (Sara), Beate Opperman (Marie) en Charlie Bougeuenon (Kingsley) het ook die geleentheid bygewoon saam met regisseur Matthys Boshoff en draaiboekskrywer Brent Michael Innes.

Lees hier ʼn resensie oor die rolprent en hier oor wat die akteurs oor die fliek te sê het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Sê net ·

Racheltjie se storie ‘n afspieëling van Hazel Miner, ‘n Amerikaner , s’n.

Theoman ·

Se net dan is die Groot Trek seker ook n aspieeling van die Amerika s’ n

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.