Foto’s: Ballade vir ʼn Enkeling première

donnalee-roberts-ballade-vir-enkeling-première-02 (Medium)

Donnalee Roberts by die première van ‘Ballade vir ‘n Enkeling’. Foto: Burger Meyer

Die Johannesburg première van Leon van Nierop se Ballade vir ʼn Enkeling is gisteraand gehou.  Maroela Media was daar en het ʼn paar foto’s van die sterbelaaide rolverdeling geneem.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae