Hollywood in My Huis: nie net nog ʼn Afrikaanse romantiese komedie nie


Hollywood-in-my-huis

Die rol van Frikkie word deur Edwin van der Walt vertolk en Christia Visser is Jana van Tonder. Foto: Verskaf.

Daar is net ʼn bietjie minder as vyf weke oor voordat die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, Hollywood in My Huis, teaters landswyd tref. Esté Meyer Jansen het die kans gehad om met Louw Venter, een van die akteurs in die rolprent, te gesels.

Louw het verduidelik dat Hollywood in My Huis beslis nie  ʼn gewone Afrikaanse romantiese komedie is nie, maar ʼn fliek met ʼn hart. Louw het ook meer vertel oor die Afrikaanse rolprentbedryf se groei oor die laaste paar jaar.

Hier is die musiekvideo van Joshua na die Reën se temaliedjie “My alles” vir dié fliek:

Kyk ook hier na die lokprent van Hollywood in My Huis:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.