Jaco Jacobs oor Suurlemoen – Die film

Suurlemoen - Die Film is tans op die grootskerm te sien. Foto: Suurlemoen - Die Film Facebook-blad.

Suurlemoen – Die Film is tans op die grootskerm te sien. Foto: Suurlemoen – Die Film Facebook-blad.

ʼn Videogesprek met Jaco Jacobs en ʼn lokprent vir die fliek volg onderaan die berig.

As jy ʼn aanhanger van die jeugboek Suurlemoen was, kan jy gerus die fliek gaan kyk wat op dié boek gebaseer is.

Suurlemoen – Die film is tans op die grootskerm te sien en spog met ʼn paar bekende gesigte soos Tiaan Kelderman (Lien se Langstaanskoene), Chris Chameleon en Anna Davel.

Jaco Jacobs is die skrywer van die boek en Maroela Media het tydens die 2014 kykNET Silwerskermfees met hom gesels om te hoor wat hy van die rolprent dink.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Gerhard ·

Ek en my jongste het n pa&dogter fliek aand gehou en Suurlemoen gaan kyk. Ons het dit werklik baie geniet. Neem gerus die hele gesin mens lag lekker en stort n traan of twee

Ben Burger ·

Die musiek sluk die dialoog van die lokprent heeltemal in. Dit kort ernstige aandag.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.