Leon van Nierop se flieks vir die feestyd en Willie Strauss se resepte vir die Kerstafel

Willie-Strauss

Willie Strauss deel nog ‘n paar idees wat jou Kerstafel ekstra spesiaal hierdie jaar sal maak. Foto: Willie Strauss se Facebook-blad.

Allegaartjie 230: Vrydag 19 Desember 2014

In die laaste Allegaartjie van 2014:  Leon van Nierop vertel watter flieks op sy lys is vir die feestyd en ons hoor watter drankies en eetgoed op die sanger en televisie-aanbieder, Willie Strauss, se Kerstafel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.