Luister: Akteurs gesels oor uitdagings van nuwe plaaslike fliek


Darrell Roodt se nuwe fliek 'Seun' op 12 Junie in teaters te sien. Foto: Verskaf

Darrell Roodt se nuwe fliek ‘Seun’ is vanaf 12 Junie in teaters te sien. Foto: Verskaf

Die plaaslike rolprent Seun word môre in teaters uitgereik. Dit is Darrell Roodt se tweede fliek wat tans in teaters te sien is.

Deànré Reiners wat die hoofrol vertolk, is slegs 18 jaar oud en was verlede jaar tydens die Silwerskermfees die gehoorgunsteling as beste akteur. Maroela Media het met Deànré asook Candice Weber wat teenoor hom speel, gesels oor die uitdagings van dié fliek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.