Luister: Antowan Nöthling oor Afrikaanse animasieprent


'Die Sneeukoningin' is van 30 Oktober in teaters te sien. Foto: Verskaf

‘Die Sneeukoningin’ is van 30 Oktober in teaters te sien. Foto: Verskaf

Die Sneeukoningin is ʼn splinternuwe internasionale animasiefilm wat later vandeesmaand in Afrikaans uitgereik word.

Die stemme van Bettie Kemp, Pierre Breytenbach, Karen Wessels en Antowan Nöthling kan in die film, wat gebaseer is op die sprokie deur Hans Crhistian Andersen, gehoor word.

Maroela Media het met Antowan gesels oor dié rolprent en  die uitdagings om stemopnames vir animasie te doen.

Die Sneeukoningin is van 30 Oktober in filmteaters te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Emile ·

Op Engels gestel: “If a job’s worth doing, it’s worth doing well”

Ongelukkig suig Afrikaanse oorklankings, veral as dit by kinderstemme kom. Kan ons nie maar asb uit die onnatuurlike Heidi en Peter skwiek-stemstyle wegbreek en ander stemkunstenaar-talent ondersoek nie?

Toe-oe” luister na verskillende karakters uit Afrikaans-oorgeklanke kinderprogramme lewer geen onderskeid tussen karakters soos Gena die eend, Pinnocchio, Brakkenjan, Heidi of wie ook al is nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.