Luister: Barbara Marie Immelman gesels oor Treurgrond


Barbara Marie Immelman is te sien in die fliek 'Treurgrond" wat op 29 Mei 2015 in teaters begin. Foto: treurgrondfilm.co.za

Barbara Marie Immelman is te sien in die fliek ‘Treurgrond” wat op 29 Mei 2015 in teaters begin. Foto: treurgrondfilm.co.za

Die fliek Treurgrond word eersdaags vrygestel en Barbara Marie Immelman vertolk die rol van Christa van Staden.

Maroela Media het met haar gesels oor dié uitdagende rol en of Treurgrond haar persepsie van plaasmoorde verander het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.