Luister: Erica Wessels praat oor haar rol in Treurgrond

Erica Wessels vertolk die rol van Nellie van Staden in die fliek Treurgrond. Foto: treurgrondfilm.co.za

Erica Wessels vertolk die rol van Nellie van Staden in die fliek Treurgrond. Foto: treurgrondfilm.co.za

Die plaaslike rolprent Treurgrond wys tans in fliekteaters. Erica Wessels vertolk die rol van Nellie van Staden en Maroela Media het met Erica gesels oor die uitdagings van dié fliek en waarom sy die rol aanvaar het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.