Luister: Heinz Winckler vertel hoekom Mooirivier dié fliek is vir die liefdesmaand


Mooirivier

Mooirivier open Vrydag 6 Februarie by rolprentteaters. Foto: Mooirivier se Facebookblad.

Fliekvlooie kan gerus nader skuif want Vrydag begin daar ʼn splinternuwe Afrikaanse romantiese komedie in die rolprentteaters draai. Die tema van die fliek, “liefde wen altyd”, val ook so reg in die kraal van Februarie wat bekend staan as die liefdesmaand.

Heinz Winckler wat in hierdie fliek te sien is, het met Esté Meyer Jansen gesels oor Mooirivier.

Kyk gerus ook na Mooirivier se lokprent:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.