Die nominasies vir die Suid-Afrikaanse film- en televisietoekennings (Safta’s) is onlangs bekendgemaak en die rolprente Hard to get en Faan se trein is altesaam 18 keer genomineer. Helena Spring was ʼn vervaardiger van albei rolprente en sy gesels met Maroela Media oor die nominasies, die stand van die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf en watter projekte nog vir haar voorlê.
Klik gerus hier om meer van vanjaar se Safta’s te lees.