Luister: SA fliek gaan groen


'Somer Son' begin  8 Mei op die grootskerm draai. Foto: verskaf

‘Somer Son’ begin 8 Mei op die grootskerm draai. Foto: verskaf

Die vervaardigers van die nuwe plaaslike rolprent Somer Son het besluit om die omgewingsvriendelike roete te volg en ʼn “groen” fliek te maak.

Reynard Slabbert is in die fliek te sien en Maroela Media het met hom gesels oor sy ervaring om in Mosambiek te verfilm en oor die konsep van omgewingsvriendelike rolprente.

Somer Son is vanaf 8 Mei in teaters te sien.

https://www.youtube.com/watch?v=BGNFDqCao20

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.