ʼn Man soos my pa

Foto: mansoosmypamovie.com

Foto: mansoosmypamovie.com

Hierdie familiedrama wys vir ons hoe moeilik versoening kan wees, en hoe aanvaarding en teleurstelling hand aan hand loop. Ons leef saam met die familie, vanaf die jare 70, 80 en 90 tot op hede. ’n Verbitterde Juan weier as’t ware om die ou koeie uit die sloot te grawe, maar sy pa, Attie, leer vir hom én ons wat die waarheid is.

Maroela Media het met die vervaardiger, regisseur en verskeie akteurs van dié rolprent gaan gesels.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.