Nog nuus oor Leading Lady en die akteurs van Bloedbroers

Leading-Lady

Burger Meyer gesels met Brümilda van Rensburg, Gil Bellows en Llewelynn Greeff van die fliek, Leading Lady. Foto: Leading Lady se Facebook-blad.

Allegaartjie 215: Vrydag 28 November 2014

In vandag se Allegaartjie bring ons sommer vir jou twee onderhoude wat handel oor die splinternuwe plaaslike fliek, Leading Leady, wat vandag in fliekteaters begin wys. Burger Meyer het met Brümilda van Rensburg, Llewelynn Greeff en Gil Bellows gesels oor dié rolprent, en ons praat met van die akteurs wat te sien is in Deon Opperman se nuwe televisiereeks Bloedbroers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae