Silwerskermfees 2015: Stem vir jou gunsteling

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Die kykNET Silwerskermfees het gister in Kampsbaai afgeskop en die nominasies vir die toekennings van dié fees is ook bekend gemaak.

Die nominasies is:

Beste kortfilm
Beurtkrag
Skewe Reënboog
Vryslag

Beste regisseur: Kortfilm
Linsen Loots – Foto
Wim Steytler – Skewe Reënboog
Marcel van Heerden – Vryslag
 
Beste akteur: Kortfilm
Gavin van den Berg – Skewe Reënboog
Gerard Rudolf – Vryslag
Neels van Jaasveld – Sweisbril

Beste aktrise: Kortfilm
Chanelle de Jager – KonnekSIES
Jana Strydom – Hartloop
Martelize Kolver – van lyn af

Beste draaiboek: Kortfilm
Stiaan Smith – Beurtkrag
Gerard Rudolf – Sweisbril
Marcel van Heerden – Vryslag
 
Gehoorgunsteling: Kortfilm
Beurtkrag
Die Snelweg Sluiper
Dominee-truuks
Foto
Hartloop
Jan Umkhwetha
Kleingeld
KonnekSIES
Melusine van Arcadia
Skewe Reënboog
Sweisbril
Tekkies vir Trevor
Van Agter die Deur
van lyn af
Vryslag

Beste speelfilm
Dis ek, Anna – Niel van Deventer
‘n Man Soos my Pa – Johan Kruger en Sean Else
Sink – Anel Alexander, Johan Kruger en Brett Michael Innes

Beste regisseur: Speelfilm
Dis ek, Anna – Sara Blecher
‘n Man Soos my Pa – Sean Else
Sink – Brett Michael Innes

Beste akteur: Speelfilm
Edwin van der Walt – Die Pro
Morné Visser – Dis ek, Anna
Neels van Jaarsveld – ‘n Man Soos my Pa
 
Beste aktrise: Speelfilm
Anel Alexander – Sink
Charlene Brouwer – Dis ek, Anna
Shoki Mokgapa – Sink
 
Beste oorspronklike musiek: Speelfilm
Benjamin Willem – ‘n Man Soos my Pa
Benjamin Willem – ‘n Pawpaw vir my Darling
Chris Letcher – Sink
Geo Hoehn – Uitvlucht
Geo Hoehn – Verskietende Ster
Louis Nel en Rian Zietsman – Boere op die Aardsdrempel
Schalk Joubert – Dis ek, Anna
Wynand Delport – Die Pro
 
Beste draaiboek: Speelfilm
Tertius Kapp – Dis ek, Anna
Sean Else – ‘n Man Soos my Pa
Brett Michael Innes – Sink
 
Beste redigering: Speelfilm
James Carroll – Verskietende Ster
Koos Roets – ‘n Pawpaw vir my Darling
Linsen Loots – Die Pro
Lucien Barnard – Uitvlucht
Mandy Roberts – ‘n Man Soos my Pa
Nicholas Costaras – Dis ek, Anna
Nicholas Costaras en Brett Michael Innes – Sink
Richard Finn Gregory en Ronelle Loots – Boere op die Aardsdrempel
 
Beste kinematografie: Speelfilm
Dirk Mostert – ‘n Pawpaw vir my Darling
Eduan Kitching – Die Pro
Jacques Koudstaal – ‘n Man Soos my Pa
Jonathan Kovel – Dis ek, Anna
Richard Finn Gregory – Boere op die Aardsdrempel
Trevor Calverley – Sink
Williamson Collinson – Verskietende Ster
Zenn van Zyl – Uitvlucht

Gehoorgunsteling: Speelfilm
Die Pro
Dis ek, Anna
‘n Man Soos my Pa
‘n Pawpaw vir my Darling
Sink
Uitvlucht
Verskietende Ster
Boere op die Aardsdrempel

Beste bestaande kortfilm
Dearest Elle – Adam Heyns, Jenna Dunster en Laré Brink
Lovepsych – Willem van den Heever
Spel – Liam Longland en Yolanda Meyer

Beste bestaande dokumentêr
204: Getting Away with Murder – Warren Batchelor en Tony Miguel
The Foreign Minister – Barbara King en Mandy Jacobson
The Shore Break – Ryley Grunewald en Odette Geldenhuys

Die toekenningsgeleentheid vind op Saterdag 29 Augustus by The Bay Hotel in Kampsbaai plaas en feesgangers het tot dan om vir hul gunstelinge in die Gehoorgunsteling-kategorieë te stem. Gaan na www.silwerskermfees.co.za om te stem.

Kaartjies vir die kykNET Silwerskermfees 2015 is beskikbaar by Ticketpro.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.