‘n Fotogalery en video volg onderaan die berig.
Die 2014 kykNET Silwerskermfees het die naweek tot ‘n einde gekom en was ʼn groot sukses. Maroela Media was daar tydens die fees en het ʼn video van ʼn paar hoogtepunte van die fees saamgestel: kuier saam!