Video: 2014 Silwerskermfees hoogtepunte

Die span van die rolprent Leading Lady by by die 2014 kykNET Silwerskermfees wat by Kampsbaai gehou is.  V.l.n.r.: Henk Pretorius (medeskrywer en regisseur), Brümilda van Rensburg, Llewelynn Greef (vervaardiger). Foto: Burger Meyer

Die span van die rolprent “Leading Lady” by die 2014 kykNET Silwerskermfees wat in Kampsbaai gehou is. V.l.n.r.: Henk Pretorius (medeskrywer en regisseur), Brümilda van Rensburg, Llewelynn Greef (vervaardiger) en Bok van Blerk. Foto: Burger Meyer

‘n Fotogalery en video volg onderaan die berig.

Die 2014 kykNET Silwerskermfees het die naweek tot ‘n einde gekom en was ʼn groot sukses. Maroela Media was daar tydens die fees en het ʼn video van ʼn paar hoogtepunte van die fees saamgestel: kuier saam!

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.