
Brümilda van Rensburg gesels oor haar skreeusnaakse rol in die fliek Leading Lady. Foto: Skermskoot uit die video
As jy hierdie vakansie met Jan Tuisbly se karretjie ry, kan jy gerus die fliek Leading Lady gaan kyk! Maroela Media het met Brümilda van Rensburg gesels oor haar skreeusnaakse rol in die fliek en hoekom sy dink mense dit sal geniet. Kyk die video hier en deel dit met jou vriende.