Video: Eerste voorsmakie van die fliek ‘Dis ek, Anna’

Die eerste lokprent vir die fliek 'Dis ek, Anna' is bekendgestel. Foto: Skermskoot uit video

Die eerste lokprent vir die fliek ‘Dis ek, Anna’ is bekendgestel. Foto: Skermskoot uit video

Die bekende roman Dis ek, Anna is nou verwerk vir die grootskerm en die eerste lokprent is bekendgestel.

Die fliek kombineer Anchien Troskie (Elbie Lötter) se boeke Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer en sluit akteurs soos Marius Weyers, Nicola Hanekom, Elize Cawood en Charlene Brouwer in.

Die fliek word na verwagting in Oktober vanjaar vrygestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Tash van Gavin ·

Ek sien erg uit hierna. Dis tyd dat Afrikaners hieroor begin praat. Verkragting en molestasie is te algemeen in ons kultuur.

Anneke le roux ·

Kan nie wag vir die fliek nie, ek dink elke dogter en ma moet dit saamkyk! Het altwee haar boeke gelees!

Louisa Gerber ·

Ek kyk ook uit vir hierdie fliek. Weet ek gaan huil, maar nou ja, dit is deel van ons vrouwees.

Brigit Maritz ·

Hierdie boek kon so baie gedoen het maar dit eindig in ‘n liegstorie. Moes veel eerder NET die waarheid gepraat het – tot die laaste woord toe.

juarika van rooyen ·

Kan nie wag nie het altwee boeke al twee keer gelees. Wil eintlik net weet wat gebeur da na is Anna en van heerden gelukig saam of nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.