Video: Jana Strydom en Darrell Roodt oor ‘Treurgrond’

Jana Strydom by die première van die fliek 'Treurgrond'. Foto: Facebook.

Jana Strydom by die première van die fliek ‘Treurgrond’. Foto: Facebook.

Die fliek Treurgrond word vandag uitgereik en vertel die storie van hoe ʼn plaasmoord ʼn hele gemeenskap raak.

Maroela Media het tydens die première van dié fliek met Jana Strydom, Shaleen Surtie-Richards, Darrell Roodt en Steve Hofmeyr daaroor gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Gerhard ·

Het gister fliek gaan kyk. Hierdie fliek raak jou hart diep. Dit gee n diep, sagte en seer boodskap aan die boere nasie van die land dat ons sal moet opstaan en iets doen. Goed van jou taak gekwyt Roodt.

Hendrik ·

Niemand in die gehoor het ‘n woord gese toe die fliek klaar was nie. Jy kon net nie op daardie staduim iets paslik se nie.

thea ·

dit is hartseer fliek, maar die boodskap is daar, die akteurs was fantasties, Steve was fantasties, daar is min wat by hom kan kers vas hou, Ons hoef glad nie terug te staan vir die amerikaanse flieks en akteurs nie , nie eers charlene theron nie , hulle kan by ons n ding of twee leer

willem ·

Dit is Charlize Theron. Stem saam oor akteurs en aktrises – ons akteurs en aktrises hoef v niemand terug te staan. Probleem is by draaiboekskrywers gewoonlik – is nou al moeg v romantiese sang films wat in platteland afspeel. Soos Treurgrond is daar baie ander tipe films wat gemaak kan word.

Hanlie ·

Dit was seker een van die beste flieks wat ons gaan kyk het. Dit het n knop in my keel gelos. Veral as jy in n soortgelyke posisie was.
Baie goed.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.