Video: Lika Berning en Thierry Ballarin gesels oor ‘French Toast’

Thierry Ballarin en Lika Berning by die première van 'French Toast'. Foto": Burger Meyer

Thierry Ballarin en Lika Berning by die première van ‘French Toast’. Foto”: Burger Meyer

Die nuwe rolprent French Toast begin vandag op die grootskerm draai. Maroela Media het ʼn draai gaan maak in die gelyknamige koffiekaffee om met ʼn paar van die akteurs te gesels oor dié fliek en hoe die Franse en Afrikaanse kultuur oorvleuel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.