
Thierry Ballarin en Lika Berning by die première van ‘French Toast’. Foto”: Burger Meyer
Die nuwe rolprent French Toast begin vandag op die grootskerm draai. Maroela Media het ʼn draai gaan maak in die gelyknamige koffiekaffee om met ʼn paar van die akteurs te gesels oor dié fliek en hoe die Franse en Afrikaanse kultuur oorvleuel.