Simoné Nortmann het bekendheid verwerf toe sy vir twee jaar elke aand as Nadia Croukamp in sitkamers regoor Suid-Afrika gekuier het in die SABC 2 sepie 7de Laan.
Sy vertolk ook tans die hoofrol in die Afrikaanse fliek Vir die voëls wat nou in teaters landswyd draai.
Simoné het met Maroela Media gesels oor alles en nog wat – tot oor wat sy graag vir haar hondekind, Jossie, sê.
Kyk hier na die video:
Ons het die vliek “Vir die voels” gaan kyk en dit baie geniet. Kan dit sterk aanbeveel.
Beste Afrikaanse rolprent in baie jare.
Doen jouself ‘n guns en gaan KYK self.
Jy sal nie spyt wees nie!