Liefhebbers van Afrikaanse musiekrolprente, borrelgom en melkskommels kan gerus ʼn merkie in hul dagboek maak wanneer Pretville op 23 November op die silwerdoek begin draai.
Pretville is ’n splinternuwe musiekrolprent uit die stal van die vervaardigers van Liefling.
Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.