Video: Pretville in ‘n neutedop

Liefhebbers van Afrikaanse musiekrolprente, borrelgom en melkskommels kan gerus ʼn merkie in hul  dagboek maak wanneer Pretville op 23 November op die silwerdoek begin draai.

Pretville is ’n splinternuwe musiekrolprent uit die stal van die vervaardigers van Liefling.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.