Video: Rolanda Marais en Christia Visser gesels oor Ballade vir ʼn Enkeling

Christia Visser en Rolanda Marais speel die rol van Lena Aucamp in 'Ballade vir 'n Enkeling'. Foto: Skermskoot uit video

Christia Visser en Rolanda Marais speel die rol van Lena Aucamp in ‘Ballade vir ‘n Enkeling’. Foto: Skermskoot uit video

Leon van Nierop se alombekende storie, Ballade vir ʼn Enkeling, is eersdaags op die grootskerm te sien. Rolanda Marais en Christia Visser speel onderskeidelik die ouer en jonger weergawe van Lena Aucamp in dié rolprent.

Maroela Media het met Rolanda en Christia gesels oor die uitdagings van dié rol en hulle vertel waarna gehore kan uitsien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.