Wen: Ballade vir ʼn Enkeling op DVD

ballade-vir-'n-enkeling-posterHierdie kompetisie is gesluit. 

Die fliek, Ballade vir Enkeling, word op 26 Junie op DVD uitgereik en vyf gelukkige Maroela Media Lesers kan elk een van dié DVD’s wen.

Al wat jy hoef te doen om een van die gelukkige wenners te wees, is om die volgende vraag te beantwoord: Wie vertolk die rol van Jacques Rynhard (snr) in die fliek Ballade vir ʼn Enkeling?

Stuur jou antwoord na [email protected] met die woord “Ballade” in die onderwerpveld. Sluit jou volle naam, kontakbesonderhede en adres in.

Die kompetisie sluit Vrydag, 26 Junie om 09:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.