Wen: DVD van Hollywood in my huis

hollywood-in-my-huis-posterHierdie kompetisie is gesluit: Die sjarmante rolprent Hollywood in my huis is nou op DVD beskikbaar en twee gelukkige Maroela Media-lesers kan elk ʼn kopie van dié DVD wen.

Stuur vir ons ʼn e-pos na [email protected] met jou volle naam en kontakbesonderhede en “Hollywood” in die onderwerpveld.

Die kompetisie sluit Woensdag 16 September om 12:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.