Hierdie kompetisie is gesluit: Die sjarmante rolprent Hollywood in my huis is nou op DVD beskikbaar en twee gelukkige Maroela Media-lesers kan elk ʼn kopie van dié DVD wen.
Stuur vir ons ʼn e-pos na [email protected] met jou volle naam en kontakbesonderhede en “Hollywood” in die onderwerpveld.
Die kompetisie sluit Woensdag 16 September om 12:00.