Wen: Kaartjies vir die première van Hollywood in my Huis

Twee gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die première van Hollywood in my Huis wen.  Foto: Verskaf

Twee gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die première van Hollywood in my Huis wen. Foto: Verskaf

Hierdie kompetisie is gesluit. 

Hollywood in my Huis is ʼn splinternuwe Afrikaanse fliek wat eersdaags in teaters te sien is.

Twee gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die première van dié fliek wen. Die première is op 22 Junie om 19:00 by Killarney Mall in Johannesburg.

Wil jy graag ʼn dubbelkaartjie wen? Stuur dan ʼn e-pos met jou naam en kontakbesonderhede met “Hollywood in my huis” in die onderwerpveld na [email protected].

Luister gerus hier na ʼn onderhoud met een van die akteurs in dié fliek, Louw Venter.

Die kompetisie sluit 4 Junie 2015 om middernag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Melissa van Eeden ·

Ek hoop ek wen. Première’s is my kos. En Hollywood In My Huis is amper my life story. Wanneer word die wenners aangekondig?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.