Wen: Knysna nou op DVD beskikbaar

Die plaaslike rolprent Knysna is nou beskikbaar op DVD. Foto: Verskaf

Die plaaslike rolprent Knysna is nou beskikbaar op DVD. Foto: Verskaf

Hierdie kompetisie is gesluit.

Die plaaslike rolprent Knysna word vandag op DVD vrygestel en Maroela Media het 10 DVD’s om weg te gee met die komplimente van Ster-Kinekor.

Beantwoord die volgende vraag om ʼn kans te staan om een van die DVD’s te wen: Wat is Neels van Jaarsveld se karakter in Knysna se naam? Die antwoord is in die lokprent hieronder beskikbaar.

Stuur vir ons ʼn e-pos met jou antwoord, volle naam, adres, kontakbesonderhede en die woord ‘KNYSNA’ in die onderwerpveld na [email protected].

Hierdie kompetisie sluit Woensdag 15 April 2015 om 12:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Pieter ·

Goeie naand MM!

Baie dankie vir my DVD. Ek was in die wolke gewees toe ek uitvind ek is n wenner!

Maroela Media…alles in my TAAL!

Groete…

Pieter

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.