Wen ʼn DVD van Leading Lady!

 

Katie-McGrath-en-Bok-van-Blerk-van-Leading-Lady

Katie McGrath en Bok van Blerk vertolk die hoofrolle in die Suid-Afrikaanse fliek, Leading Lady. Foto: Argief.

Hier is vir jou goeie nuus indien jy die skreeusnaakse fliek, Leading Lady, op die grootskerm misgeloop het of dalk die fliek weer en weer wil kyk: die DVD is nou beskikbaar!

ʼn Paar gelukkige Maroela Media-lesers staan die kans om een van die Leading Lady-DVD’s te wen. Al wat jy hoef te doen om in aanmerking te kom vir hierdie lekker prys, is om vir ons ʼn e-pos te stuur met jou volle naam, kontakbesonderhede en adres na [email protected] met “Leading Lady” in die onderwerpveld. Vertel ons sommer ook waarom jy graag die DVD wil wen!

Inskrywings vir die kompetisie sluit 20 Februarie.

In hierdie video gesels Maroela Media met Brümilda van Rensburg oor haar rol in die fliek:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Carli ·

LOVE die fliek! Ook een van my man se gunstelinge en sal hom baie graag wil byvoeg tot my Afrikaanse movie collection :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.