Hartland Landbouskou

9-11 September 2011

Hartland Landbouskou program:

5 – 9 September: Nasionale Karkas kompetisie

7 – 10 September: Skou beeste – verskillende rasse: Simmentalers, Brahmane, Simbra. Interras kompetisie.

9 – 11 September: Skape en bokke – statiese uitstalling. Daaglikse skeer demonstrasies deur oud leerlinge van Middelburg Hoërskool.

9 – 11 September: Mpumalanga perde spring kampioenskappe

Gaskunstenaars:

9 September: Kurt Darren
Toegang R50 vir skou en vertoning

10 September: Country legends
Toegang R50 vir skou en vertoning

11 September: Campbells
Toegang R50 vir skou en vertoning

Verskeidenheid van uitstallers – motors, trokke, algemene uitstallers.

Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.