Hier is die 2016 Oscar-benoemings

Die Oscars word vanjaar op 28 Februarie uitgeloof. Argieffoto.

Die Oscars word vanjaar op 28 Februarie uitgeloof. Argieffoto.

Die nominasies vir die 88ste Oscar-toekennings is pas bekendgemaak. Dié toekennings vereer die beste van die beste in die rolprentbedryf. Die toekenningsgeleentheid vind op 28 Februarie plaas in Beverly Hills. Kyk hier wie is almal genomineer!

Beste fliek
The Big Short
Bridge of Spies
Brooklyn
Mad Max: Fury Road
The Martian
The Revenant
Room
Spotlight

Beste akteur
Bryan Cranston, Trumbo
Matt Damon, The Martian
Leonardo DiCaprio, The Revenant
Michael Fassbender, Steve Jobs
Eddie Redmayne, The Danish Girl

Beste byspeler (akteur)
Christian Bale, The Big Short
Tom Hardy, The Revenant
Mark Ruffalo, Spotlight
Mark Rylance, Bridge of Spies
Sylvester Stallone, Creed

Beste aktrise
Cate Blanchett, Carol
Brie Larson, Room
Jennifer Lawrence, Joy
Charlotte Rampling, 45 Years
Saoirse Ronan, Brooklyn

Beste byspeler (aktrise)

Jennifer Jason Leigh, The Hateful Eight
Rooney Mara, Carol
Rachel McAdams, Spotlight
Alicia Vikander, The Danish Girl
Kate Winslet, Steve Jobs

Beste animasiefliek
Anomalisa
Boy and the World
Inside Out
Shaun the Sheep Movie
When Marnie Was There

Beste kinematografie
Carol
The Hateful Eight
Mad Max: Fury Road
The Revenant
Sicario

Beste kostuumontwerp
Carol
Cinderella
The Danish Girl
Mad Max: Fury Road
The Revenant

Beste regie
The Big Short
Mad Max: Fury Road
The Revenant
Room
Spotlight

Beste dokumentêre rolprent
Amy
Cartel Land
The Look of Silence
What Happened, Miss Simone?
Winter on Fire: Ukraine’s Fight for Freedom

Beste redigering
The Big Short
Mad Max: Fury Road
The Revenant
Spotlight
Star Wars: The Force Awakens

Beste dokumentêr (kort onderwerp)
Body Team 12
Chau, Beyond the Lines
Claude Lanzmann: Spectres of the Shoah
The Girl on the River: The Price of Forgiveness
Last Day of Freedom

Beste buitelandse fliek
Embrace of the Serpent
Mustang
Son of Saul
Theeb
A War

Beste grimering en hare
Mad Max: Fury Road
The 100-Year-Old Man Who Climbed out the Window and Disappeared
The Revenant

Oorspronklike musiek
Bridge of Spies
Carol
The Hateful Eight
Sicario Star Wars: The Force Awakens

Beste oorspronklike liedjie
“Earned It”, Fifty Shades of Grey
“Manta Ray”, Racing Extinction
“Simple Song #3”, Youth
“Til It Happens To You”, The Hunting Ground
“Writing’s On The Wall”, Spectre

Beste stelvervaardiging     
Bridge of Spies
The Danish Girl
Mad Max: Fury Road
The Martian
The Revenant

Beste animasie kortfliek
Bear Story
Prologue
Sanjay’s Super Team
We Can’t Live without Cosmos
World of Tomorrow

Lewende aksie kortfliek
Ave Maria
Day One
Everything Will Be Okay (Alles Wird Gut)
Shok
Stutterer

Beste klankredigering
Mad Max: Fury Road
The Martian
The Revenant
Sicario
Star Wars: The Force Awakens

Beste klankvermenging
Bridge of Spies
Mad Max: Fury Road
The Martian
The Revenant
Star Wars: The Force Awakens

Beste visuele effekte
Ex Machina
Mad Max: Fury Road
The Martian
The Revenant
Star Wars: The Force Awakens

Beste aangepaste draaiboek
The Big Short
Brooklyn
Carol
The Martian Room

Beste oorspronklike draaiboek
Bridge of Spies
Ex Machina
Inside Out
Spotlight
Straight Outta Compton

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Shirley Wassenaar ·

Ek is trots om nuus en sommer allerhande dinge van Maroela Media te ontvang. Julle is beslis van die beste nuusverspreiders in die land en maak my trots of Afrikaans te wees. Hou so aan.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.