In jou kontrei: 13 – 20 Maart

Amanda-Strydom-vuur-gevang-in-glas

Amanda Strydom. Foto: cloveraardklop.co.za

Kunsuitstalling (beeldhou en skilderye): Bets de Bruyn

Wanneer: 17 – 31 Maart (opening vind plaas op 17 Maart, 18:30 vir 19:00)

Waar: Centurion Kunsgalery, Lyttelton, Pretoria (Gauteng)

Vir meer inligting stuur gerus ʼn e-pos na [email protected]  

 

Die Pierneefteater vier sy 12de verjaardag saam met Mathys Roets

Wanneer: 19 Maart om 19:00

Waar: Pierneefteater, Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is hier teen R125 en R135 beskikbaar.

 

Anton Goosen by Die Blou Hond

Wanneer: 19 Maart om 18:00

Waar: Die Blou Hond (Casa Toscana Lodge), Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is hier beskikbaar teen R290 (sluit aandete in)

Vir meer inligting besoek gerus www.casatoscana.co.za of Die Blou Hond-Facebook.

 

Amanda Strydom: ‘Miss Mandy’

Wanneer: 20 Maart om 20:00

Waar: Centurion Teater, Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is hier beskikbaar tussen R130 – R150

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae