In jou kontrei (20 – 26 Maart): Karen Zoid, ‘Ballade vir ʼn enkeling’ en Tierlantyn’kies

Karen Zoid Foto: karenzoid.co.za

Karen Zoid Foto: karenzoid.co.za

‘Ballade vir ʼn enkeling’

Wanneer: 20 Maart

Waar: Verskeie fliekteaters

Lees gerus Maroela Media se resensie van dié fliek wat jy nie moet misloop nie.

 

Tierlantyn’kies-kuier-en-koopfees

Wanneer: 25 – 31 Maart

Waar: Saalstraat 56, Zwawelpoort, Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is teen R30 by die deur beskikbaar.

Vir meer inligting besoek gerus www.tierlantynkies.co.za.

 

 Isabel Groesbeek-werksessie: ‘Van waar Gehasi?’ (Beginnerskursus in genealogie en familie-erfenisgeskiedenis)

Wanneer: 1 April  (RSVP teen 26 Maart)

Waar: Lanciastraat 269, Lynnwoodrif, Pretoria (Gauteng)

Inskrywings is R450 per persoon.

Vir meer inligting stuur ʼn e-pos na [email protected].

 

Koos Kombuis by Die Blou Hond

Wanneer: 26 Maart om 18:00

Waar: Die Blou Hond (Casa Toscana Lodge), Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is hier beskikbaar teen R290 (sluit aandete in)

Vir meer inligting besoek gerus www.casatoscana.co.za of Die Blou Hond se Facebook-blad.

 

 Karen Zoid-piekniekkonsert

Wanneer: 20 Maart 15

Waar: Taalmonument, Paarl (Wes-Kaap)

Kaartjies is hier beskikbaar teen R130.

Vir meer inligting besoek gerus die Taalmonument se Facebook-blad.

 

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.