In jou kontrei: 6 – 12 Maart  

Joshua na die Reën. Foto: Facebook

Joshua na die Reën. Foto: Facebook

Rocco de Villiers “All about the Piano”

Wanneer: 11 – 14 Maart om 20:00

Waar: Centurion Teater, Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is hier beskikbaar teen R150.

 

Joshua na die Reën by Die Blou Hond

Wanneer: 12 Maart om 18:00

Waar: Die Blou Hond (Casa Toscana Lodge), Pretoria (Gauteng)

Kaartjies is beskikbaar by Computicket of [email protected] teen R290 per persoon en sluit ʼn buffetete in. Die buffetete word bedien om 19:00. Vir meer inligting besoek gerus www.casatoscana.co.za of Die Blou Hond – Facebook.

 

US Woordfees

Wanneer: 6 – 15 Maart

Waar: Stellenbosch (Wes-Kaap)

Kaartjies vir die Woordfees is by Computicket beskikbaar. Gaan loer gerus hier vir meer inligting oor die fees self.

 

Die Beste van Ses Snare

Wanneer: 6 Maart om 20:00

Waar: Die Ou Meulteater, Paarl (Wes-Kaap)

Kaartjies kan bespreek word by [email protected] teen R120. Loer gerus hier vir meer  inligting

 

McCully Workshop by Die Boer-restaurantteater

Wanneer: 6 en 7 Maart om 20:30

Waar: Die Boer-restaurantteater, Durbanville (Wes-Kaap)

Kaartjies kan hier bespreek word of by  021 19911 teen R140.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.