Kalfiefees

4-9 Augustus 2011

Kalfiefees program:

Donderdag 4 Augustus
19:00 OPENING (Musiek – Petronel Baard) R150 (Ete ingesluit) 180 min Sandbaaisaal

Vrydag 5 Augustus
09:00 BESPREKING EN ONTBYT R110 120-150 min The Class Room Restaurant
16:00 PINOCCHIO (Kinders) R45 45 min De Wetsaal
18:00 NIPPLE Caps and G-STRINGS (Drama/Dans) with Gigi. R110 90 min No under 18 Civic Theatre
18:30 HOOT (Comedy) with Matthew Ribnick R75 60 min. De Wet Hall
20:30 LAURIKA RAUCH (Musiek) R110 80 min. Sandbaaisaal

Saterdag 6 Augustus
10:00 HOOT (Comedy) with Matthew Ribnick R75 60 min. De Wet Hall
10:00 AGTERPLAAS (Drama) deur Charles Fourie 80 min R80 Geen 0/14 Sandbaaisaal
11:30 DIE OLIE IN MY LAMP (Woordkuns) met Annelie Botes R80 60 min Burgersentrum
13:00-14:00 BOEKBESPREKINGS Gratis Roostent
13:00 MY NAAM/ NAME IS ELLEN PAKKIES met Vinette Ebrahim en Christo Davids R90 75min Sandbaaisaal
14:00 BED (Dans en woord),met Elenore Wessels, Dayne Nel en Jaconette Bothma. Geen 0/13 R75 65 min. Burgersentrum
14:00 JAN EN DIE BOONTJIERANK (Kinders met Gaerin Hauptfleisch, Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman R45 75 min. De Wetsaal
16:00 AGTERPLAAS (Drama) deur Charles Fourie 80 min R80 Geen 0/14 Sandbaaisaal
16:00- 17:00 BOEKBESPREKINGS Gratis Roostent
18:00 [email protected] (Komedie) met Marion Holm R75 65 min Burgersentrum
18:00 LAG-LAG OP ONTHOU SE PAD (Komedie) met Marga van Rooy R75 60 min De Wetsaal
20:30 ROOI KAART met Frank Opperman (Komedie) R90 65 min Sandbaaisaal

Sondag 7 Augustus
10:00 [email protected] (Komedie) met Marion Holm R75 65 min Burgersentrum
10:00 LAG-LAG OP ONTHOU SE PAD (Komedie) met Marga van Rooy R75 60 min De Wetsaal
10:00 JANNEMAN (Drama) met Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel en Hannah Borthwick R90 110min Sandbaaisaal
12:00 BEAUTIFUL, BEAUTIFUL PIANO met Rocco de Villliers (Music/Musiek) R75 70 min Burgersentrum
15:00 SIMFONIEORKES met die Universiteit Stellenbosch Simfonieorkes en Canticum Novum koor. R90 110min Sandbaaisaal
18:00 BIZZIE LIZZIE (Komedie) met Lizz Meiring R75 70 min Burgersentrum
18:00 PALOEKAS (Komedie) met Lulu Botha R75 65 min De Wetsaal
20:00 ROMANZ (Musiek) met die vokale kwartet R90 60 min Sandbaaisaal

Maandag 8 Augustus
10:00 BIZZIE LIZZIE (Komedie) met Lizz Meiring R75 70 min Burgersentrum
10:00 PALOEKAS (Komedie) met Lulu Botha R75 65 min De Wetsaal
10:00 JANNEMAN (Drama) met Sandra Prinsloo, Franci Swanepoel en Hannah Borthwick R90 110min Sandbaaisaal
11:00- 12:00 BOEKBESPREKINGS Gratis Roostent
12:00 SUPERNOVA MET EMILE MINNIE (Musiek) R75 60 min De Wetsaal
12:30 BYE MA, JAYPEE (Drama/Komedie) met Chris van Niekerk R90 70 min Burgersentrum
14:00 WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR (Skoolopvoering van Voorgeskrewe werk) deur Hawston Sekondêre skool R50 60 min De Wetsaal
15:00 DINNER FOR ONE (Comedy) with Elize Cawood and Winston Dunster R90 60 min Burgersentrum
16:00 – 17:00 BOEKBESPREKINGS Gratis Roostent
16:00 MY PA DINK HY’S ELVIS(Komedie/Drama met Ben Kruger en Viljé Maritz R90 75 min Sandbaaisaal
17:00 WERKSWINKEL van Bed. De Wetsaal
17:00 WAAR DIE HART VAN VOL IS, LOOP DIE MOND VAN OOR (Skoolopvoering van Voorgeskrewe werk) deur Hawston Sekondêre skool R20 60 min
19:00 MY PA DINK HY’S ELVIS(Komedie/Drama) met Ben Kruger en Viljé Maritz R90 75min Sandbaaisaal
20:00 BYE MA, JAYPEE (Drama/Komedie) met Chris van Niekerk R90 70 min Burgersentrum

Dinsdag 9 Augustus
10:00 DINNER FOR ONE (Comedy) with Elize Cawood and Winston Dunster R90 60 min Burgersrentrum
10:00 DAMESOGGENDTEE vir Vrouedag R120 120 min The Class Room Restaurant

Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.