Kontreimark by die Voortrekkermonument

voortrekkermonument‘n Kontreimark vind op 7 Desember by die Voortrekkermonument plaas.

Die mark bied vars produkte soos eiers, vleis, brood en groente. Daar is ook gebak, koekies, blatjang ens. Daar is ook pragtige handgemaakte items wat vooraf gekeur word.

Plek: Voortrekkermonument, Pretoria
Datum: 7 Desember
Tyd: 08:00 – 14:00
Koste: R20-00 per voertuig

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.