Liefling

Liefling is ‘n oorseese liedjie met Afrikaanse woorde deur Hein Toerien. ‘n Reuse treffer vir twee van ons grootste sterre, Gé Korsten en Steve Hofmeyr. Liefling het die top 10 in die Tydlose Treffer-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.