Paul Eilers is binnekort by die Pierneef teater te sien in die verhoogproduksie, Chriskras. Foto: Kknk.co.za
Charlie Smidt van die FAK gesels weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke week net hier op Maroela Media.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.