[Luister] Jou kultuurkoerant vir 15 tot 21 Oktober

Afri-Duetfees

Die Afri-Duetfees vind op 23 Oktober in ZK Matthews-teater by Unisa in Pretoria plaas. Foto: Duetfees.co.za

Charlie Smidt van die FAK is terug om te gesels oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae