Luister: Jou kultuurkoerant vir 16 tot 22 Julie

Bobby van Jaarsveld 2015 (LR)

Bobby van Jaarsveld het ‘n akoestiese vertoning by die Pierneef teater op 23 Julie. Foto: Verskaf.

Charlie Smidt van die FAK is terug om te gesels oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae