Luister: Jou kultuurkoerant vir 20 Augustus tot 26 Augustus

Filmrol_StuurGroeteMR

Pretoria se eerste BoekeJol en Filmrol fees skop volgende week af. Grafika: Verskaf.

Charlie Smidt van die FAK is terug om te gesels oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae