Luister: Jou kultuurkoerant vir 25 Junie tot 1 Julie


Café-Riche

Prof. Danie Goosen stel sy boek by Café Riche in Pretoria bekend. Foto: Facebook.

Charlie Smidt van die FAK gesels nou weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings en al die sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op Kultuurkoerant – elke Donderdag op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.