
Kyk uit vir ondermeer Die Drie Varkies musiekblyspel by die Arto-teater in die weste van Pretoria. Foto: Facebook.
Feeste, skoue, musiekvertonings, komedie en teaterstukke te kies en te keur.
Charlie Smidt van die FAK is terug op die lug en vertel jou wat in die volgende sewe dae op die kultuurfront oor die hele Suid-Afrika gebeur.