
Foto: Verskaf
Charlie Smidt van die FAK gesels weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings asook sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke week net hier op Maroela Media.
Word ’n vriend van die FAK en ontvang ’n gratis Beeskraal-CD, ’n DVD oor Namibië asook die jongste boek van die FAK. SMS jou naam, FAK en Beeskraal na 45730.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
‘Hello dis Charlie hiesso..’ en
‘..`n man daaso..’
En dis nou die FAK ?!
Nice.