Luister: Jou kultuurkoerant vir 29 Oktober tot 4 November


Foto: Verskaf

Foto: Verskaf

Charlie Smidt van die FAK gesels weekliks oor wat in jou kontrei op die kultuurfront gebeur. Nuwe teaterstukke op die planke naby jou, boekbekendstellings asook sangers se optredes – jy kan dit alles hoor op kultuurkoerant – elke week net hier op Maroela Media.

Word ’n vriend van die FAK en ontvang ’n gratis Beeskraal-CD, ’n DVD oor Namibië asook die jongste boek van die FAK. SMS jou naam, FAK en Beeskraal na 45730.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Shannon ·

‘Hello dis Charlie hiesso..’ en
‘..`n man daaso..’

En dis nou die FAK ?!
Nice.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.